Hierdie is die plek waar jy al die informasie gaan kry oor wat by ons gemeente gebeur. “Scroll” net af en lees deur al die gebeure. Jy sal nooit weer iets hoef te mis nie! Lekker lees.